Skip to content


Disqus sukkel om te skrywes te plaas

Welkom by die PRAAG-gespreksforum. Hier kan u oor 'n verskeidenheid aktuele, politieke, kulturele of taalkundige kwessies gesprek voer.

Welcome to the PRAAG discussion forum. Here you may discuss a variety of topical, political, cultural or linguistic issues.

Soyez la bienvenue au forum PRAAG! Ici vous êtes invités à pariciper aux discussions concernant toute une gamme de sujets politiques, culturels ou linguistiques.

Disqus sukkel om te skrywes te plaas

Postby kobuseng » Tue Feb 02, 2010 3:54 pm

Dagsê,
Ek plaas die posstuk hier sodat almal wat dieselfde probleem teëkom ook hier gehelp kan word. Kan julle manne by PRAAG bietjie kyk hoekom wil diskus nie my posstukke plaas nie. Ek is ingeskryf, en as ek op die "Praat als ***" kliek, dan verkyn "Moment" en die draaikolk, en die knoppie haak daar vas.

By voorbaat dankie.
kobuseng
 
Posts: 2
Joined: Thu Jan 28, 2010 4:21 pm

Return to Board index

Return to Welkom! Welcome! Bienvenue!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest