Skip to content


Is ons enigsins paraat?

Wat kan gedoen word om misdaad en geweld te stuit?

Is ons enigsins paraat?

Postby Dionysis » Mon Jan 04, 2010 9:28 pm

Mens hoor af en toe van mense wat in hul huise oorval is, nadat hulle een of ander stuk huisraad in die JunkMail geadverteer het. Dan hoor mens ook gereeld van mense wat deur hulle eie tuinwerkers oorval is. Dit is duidelik dat ons nie genoeg sorg dra met die keuring van diegene wat ons by ons deure inlaat nie. Dit het n punt bereik waar dit definitief nie die moeite werd is om n ou bank of tv vrylik te koop aan te bied, en dan n kans staan om aangerand te word nie.

Deur handel te dryf met sulke items binne jou eie kultuurgemeenskap, hou baie voordele in. Dieselfde kan gese word van ander huiswerk. Blykbaar het Volkshulp se klerewinkel n omset van meer as n miljoen rand per jaar. Dis hoog tyd dat elke blanke area so n verkoopspunt skep, waar mense met gemoedsrus kan handel dryf in 2de handse ware.

Ek drink gereeld koffie by n Griekse koffiewinkel wat slegs van blankes (hoofsaaklik Afrikaanssprekend) gebruik maak. Dit is elke keer n lekker ervaring om deur iemand binne my kultuurgroep bedien te word, ook in my eie taal. Meer blanke tuindienste word benodig. Dieperliggend sal dit bydrae tot kultuur en taal homogeniteit in woonbuurte.
Dionysis
 
Posts: 3
Joined: Mon Jan 04, 2010 8:07 pm

Return to Board index

Return to Misdaad

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest